Vadersdag Tumbler Geskenk Stel | Trots Afrikaans
R350.00
‘n Unieke geskenk boks vir ‘n unieke man! Kies jou gunsteling
Suid-Afrikaanse wildskap design op ‘n premium sublimation tumbler —
saam met Red Bull, Jägermeister en Biltong Bederfie ingesluit.
Slegs R350. 🎁 Bestel nou — Vadersdag is 21 Junie 2026!
Vier hom hierdie Vadersdag met ‘n geskenk wat werklik
uit die hart kom. Omdat hy altyd daar is.
Ons Trots Afrikaans Tumbler Geskenk Stelle is die
perfekte keuse vir enige Pappa — ‘n premium gehalte
sublimation tumbler met jou keuse van 10 pragtige
Suid-Afrikaanse wildskap ontwerpe, netjies verpak
saam met:
✅ Red Bull Energy Drink
✅ Jägermeister mini bottel
✅ Biltong Bederfie
✅ “Vir n Spesiale Pappa en n Wonderlike Man” geskenk etiket
✅ Mooi aangebied in ‘n geskenk boks
Kies jou wildskap design:
🦌 Springbok — klassieke Afrika sonsondergang
🐃 Buffel — krag en uithouvermoë
🦏 Renoster — die onoorkomelike een
🦌 Koedoe — majesteit van die bosveld
🦁 Leeu — die man, die mite, die legende
🦌 Groot Koedoe — trots van die wildtuin
🦌 Gemsbok — die vegter
🐘 Olifant — wysheid en sterkte
🦌 Springbok (Bergtoneel) — vryheid en trots
🦌 Springbok (SA Vlag) — Trots Afrikaans tot in die murg
Sterk, dubbel-wand geïsoleerde tumbler — hou drank
koud of warm vir ure.
Kies net jou design hierbo en ons druk dit spesiaal
vir jou af. Spesifiseer jou keuse in die Order Notes
by uitcheck, of WhatsApp ons direk.
🚚 Aflewering regoor Suid-Afrika.
⏰ Bestel voor 16 Junie om betyds te ontvang
vir Vadersdag op 21 Junie 2026.
Hy verdien die beste — gee hom ‘n geskenk
wat hy elke dag sal gebruik en onthou. ❤️
| Weight | 0.500 kg |
|---|---|
| Design | Springbok (Sonsondergang), Buffel, Renoster, Koedoe, Leeu, Groot Koedoe, Gemsbok, Olifant, Springbok (Bergtoneel), Springbok (SA Vlag) |























