Vadersdag Combo Geskenk Stel | Mug & Koffie
R199.00
Die perfekte geskenk vir ‘n wonderlike Pappa! Kies jou
gunsteling mug design — pragtig verpak saam met Nescafé
Classic koffie, Bar-One en ‘n houtlepel met liefde.
Slegs R199. 🎁 Promosie geldig 6–16 Junie 2026.
Beperkte stock beskikbaar!
Vir die Beste Pappa — ‘n geskenk met liefde gekies.
Ons Vadersdag Combo Geskenk Stelle is pragtig verpak
en reg om te gee — geen moeite vir jou, baie liefde
vir hom. Kies uit 8 spesiale Beker ontwerpe, elkeen
verpak saam met:
✅ Hoë gehalte keramiekbeker
✅ Nescafé Classic Koffie
✅ Lekker Bar-One
✅ Houtlepel met liefde
✅ Pragtig verpak & reg om te gee
Kies jou mug ontwerp:
1. Die Beste Pappa in die Wêreld
— Vir die Pappa wat die wêreld beteken.
2. I Can Do All Things Through Christ (English)
— Philippians 4:13 — vir die gelowige Pa.
3. Ek Kan Alles Doen Deur Christus (Afrikaans)
— Filippense 4:13 — vir die gelowige Pappa.
4. Wees Sterk en Moedig (Afrikaans)
— Josua 1:9 — Die Here is by jou oral
waar jy gaan.
5. Ek is Nie Perfek Nie
— Maar ek dien ‘n Perfekte God.
Hy Gee My Krag Vir Elke Dag.
6. Aan My Man — My Rots My Alles
— Die perfekte geskenk van ‘n vrou
vir haar man en die vader van haar kinders.
7. Pappa Jy is My Rots My Held My Vriend
— Gelukkige Vadersdag van die kinders.
8. Be Strong & Courageous (English)
— Joshua 1:9 — For The Lord Your God
Is With You Wherever You Go.
Spesifiseer jou keuse in die Order Notes
by uitcheck, of WhatsApp ons direk.
🚚 Aflewering regoor Suid-Afrika.
⏰ Promosie geldig vanaf 6 Junie tot 20 Junie.
Vadersdag is 21 Junie 2026 — bestel betyds!
Met liefde gekies. ☑️ Gehalte wat hou.
🎁 Herinneringe wat bly.
| Weight | 0.500 kg |
|---|---|
| Design | Die Beste Pappa in die Wêreld, I Can Do All Things Through Christ (English), Ek Kan Alles Doen Deur Christus (Afrikaans), Wees Sterk en Moedig – Josua 1:9 (Afrikaans), Ek is Nie Perfek Nie – Perfekte God, Aan My Man – My Rots My Alles, Pappa Jy is My Rots My Held, Be Strong and Courageous (English) |



















