Vadersdag Geskenkpakket | Premium Mug & Snacks
R250.00
Wys jou Pappa hoe spesiaal hy is! Kies jou mug design —
pragtig verpak saam met Jacobs Krönung koffie, KitKat
en Ouma Buttermilk Rusks. Die perfekte geskenk vir ‘n
wonderlike Pappa. Slegs R250. 🎁 Promosie eindig 16 Junie!
Bestel nou en verras jou Pappa hierdie Vadersdag!
Ons Vadersdag Geskenkpakket is ons mees premium
geskenk opsie — inklusief koffie, snacks en ‘n
persoonlike beker, alles pragtig saamgestel in
‘n geskenk boks:
✅ Hoë gehalte keramiekbeker (jou keuse van 4 ontwerpe)
✅ Jacobs Krönung Koffie
✅ KitKat
✅ Ouma Buttermilk Rusks
✅ Pragtig verpak in ‘n geskenk boks
✅ Gelukkige Vadersdag boodskap ingesluit
Kies jou mug ontwerp:
1. Pappa — Jy is nie ‘n perfekte mens nie…
net ‘n bepekte uitgawe! (Limited Edition)
— Afrikaans, met ‘Gelukkige Vadersdag’
boodskap
2. Die Beste Pappa in die Wêreld
— Afrikaans, met ‘Gelukkige Vadersdag’
boodskap
3. Dad — The Man. The Myth. The Legend.
The Braai King. Fixer of All Things.
Provider of Snacks. Best Dad Ever.
— English, met ‘Happy Vadersdag’ boodskap
4. Dad — Not All Heroes Wear Capes…
Some Just Fix Stuff & Tell Bad Jokes
and Drink Coffee Like a Legend.
— English, met ‘Happy Vadersdag’ boodskap
Spesifiseer jou keuse in die Order Notes
by uitcheck, of WhatsApp ons direk —
ons help jou graag die regte een kies!
🚚 Aflewering regoor Suid-Afrika.
⏰ Promosie eindig 16 Junie 2026.
Vadersdag is 21 Junie — moenie wag nie!
Perfek vir Vadersdag. ☕ Inklusief koffie,
snacks & persoonlike beker.
❤️ Maak sy dag onvergeetlik!
| Weight | 0.500 kg |
|---|---|
| Design | Pappa Bepekte Uitgawe (Afrikaans), Die Beste Pappa in die Wêreld (Afrikaans), Dad The Man The Myth The Legend (English), Dad Not All Heroes Wear Capes (English) |





